Jagerfontein se mense moet geduldig wees

Adjunkpresident Paul Mashatile het die mense van Jagersfontein in die Vrystaat gevra om geduldig te wees terwyl die regering hul huise herbou. Honderde inwoners het hulle huise verloor toe ‘n myndam verlede jaar meegegee het. Mashatile het die gemeenskap besoek en  genoem planne word beraam om die dorp in ‘n ekonomiese spilpunt te verander asook ingryping met die kragkrisis: