Beurtkrag en versekering in die buurland

Versekeringsmaatskappye het uitsluitings vir kragineenstortings in hul polisse ingestel. Dit beteken enige verlies, skade of aanspreeklikheid wat veroorsaak word deur ‘n Eskom-verduistering sal nie gedek word nie. Die Suid-Afrikaanse Spesiale Risikoversekeringsvereniging het by ander versekeraars aangesluit en weier om eise uit te betaal wat verband hou met ‘n ineenstorting van die nasionale kragnetwerk. Intussen is die energiekenner Vally Padayachee bekommerd die kragonderbrekings sal in die komende weke vererger namate die winter naderkom: