Afrika begin sy eie stem vind – KZN-premier

KwaZulu-Natal se premier Nomusa Dube-Ncube sê die Afrika-reisindaba bring hoop, optimisme en hernude geloof wat geanker is in die besef dat die vasteland besig is om sy stem vind. Die indaba het in Durban begin en die tema is volhoubare toerisme-ontwikkeling. Dube-Ncube sê Afrika moet sy uniekheid gebruik om ekonomieë te laat groei en uitdagings soos werkloosheid, armoede en ongelykheid aan te spreek: