Eerste hartoperasie by Soweto-hospitaal uitgevoer
Gauteng se LUR vir Gesondheid Nomantu Nkomo-Ralehoko het die Bheki Mlangeni Hospitaal in Soweto geloof wat geskiedenis gemaak het met sy eerste hartoperasie. Die pasiënt, Tumisang Motsikwa, is met ‘n mes gesteek toe hy ‘n leerder probeer help het wat beroof word. Die LUR sê Motsikwa het ‘n nuwe kans op lewe gekry nadat hy die operasie ondergaan het: