Sudan: VN hoop vir humantitêre-korridor by Jeddah-samesprekings
Die Verenigde Nasies het ‘n beroep die twee generaals van die strydende militere faksies in Sudan gedoen om hulle te verbind tot duidelike en beslissende ooreenkomste wat die verskaffing van humanitêre hulp aan die land sal toelaat. Daar word tans samesprekings in Jeddah in Saoedi-Arabië gehou. Die VN se sekretaris-generaal vir Humanitêre Aangeleenthede, Martin Griffiths, sê ‘n derde van Sudan se 46 miljoen burgers verkeer ernstig in nood. Griffiths beoog om die twee leier te ontmoet: