Die reg om te leer is nie in SA gewaarborg nie – aktivis
Die Suid-Afrikaanse onderwysaktivis, Hendrick Makaneta, sê die reg om te leer word steeds in die buurland belemmer deur ‘n magdom faktore wat geweld insluit. Vanjaar is meer as tien voorvalle van geweld reeds in skole reg deur die land aangemeld. Makaneta sê dis duidelik dat skole nie meer veilige hawens is nie: