Kragkrisis: Meer ingrypings deur ANC nodig

Die Suid-Afrikaanse energiekenner, Theo Covary, sê ‘n sterk beleid is nodig om die huidige elektrisiteitsuitdagings waarmee Suid-Afrika worstel, te hanteer. Hy sê die land het nog regstreekse ingrypings van die regering nodig. Covary sê ‘n goed-gekoördineerde benadering word benodig om energie-doeltreffendheid te verseker: