Kenner reageer op aanpassings in SA energiebeleidJune 11, 2021

Die Suid-Afrikaanse President Cyril Ramaphosa het aanpassings gemaak aan die buurland se energiebeleid. Hy het gesê energie is die kern van ekonomiese groei en beklemtoon hoe belangrik die energiesektor vir die ekonomie is. Die energie-kenner Ted Blom het op die Ramaphosa se verklaring gereageer.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *