Van Wyk sê die sakkie het goed vir die nuwe kantoor in gehad

Die kruisondervraging van Nigel van Wyk in die Fishrot-saak duur tans voort in die hoofstad voor hoërhof-regter David Munsu. Van Wyk is in hegtenis geneem omdat hy na bewering probeer om bewyse uit die huis van die voormalige minister van justisie, Sacky Shanghala, te verwyder. Advokaat Hesekiel Ipinge, wat die staat verteenwoordig, het aan Van Wyk gevra hoekom hy die sakke in die huis gevat het…