Koalisies meot gepaard gaan met duidelike reëls en inligting

Die politieke ontleder in die buurland Levy Ndou sê daar moet duidelike reëls en riglyne wees om te verseker koalisies is suksesvol. Dit volg nadat die premier van Gauteng en ANC-provinsiale voorsitter Panyaza Lesufi verklaar het ‘n koalisie tussen sy party en die EFF is op hande. Ndou sê koalisies behoort gevorm te word deur openbare konsultasie om aanspreeklikheid te verseker: