SA Poskantoor sê later oor berigte dat hy gelikwideer is

Die Suid-Afrikaanse Poskantoor sê hy sal vandeesweek ‘n verklaring uitreik oor berigte dat hy onder likwidasie geplaas is. Die Kaap-Vaal Trust het luidens ‘n brief onlangs ‘n tussentydse likwidasiebevel teen die Poskantoor verkry. Die hoofbestuurder van SAPO, Nomkhita Mona, sê daar bestaan geen rede om te glo die aansoek sal enigsins anders wees nie omdat hulle nou al geruime tyd met die saak besig is: