Buurland se invoerders is vies oor voëlgriepverbod

Suid-Afrikaanse invoer-ondernemings kla oor die verbod op internasionale hoendervoorrade selfs na swaar voëlgroepuitbrekings opgeklaar het. Die Wêreldorganisasie vir Dieregesondheid laat die hervatting van die handeldryf in hoenders toe, drie maande na dit siektevry verklaar is. Maar sommige lande soos Frankryk word steeds nie toegelaat om met Suid-Afrika handel te dryf nie. Die besturende direkteur van Hume International, Frederick Hume, voer aan die Departement van Landbou weier dat handel hervat word totdat geriewe fisies inspekteer is: