Mosambiek: Terreurgroepe ontvoer al hoe meer kindersJune 9, 2021

Terreurgroepe in Mosambiek ontvoer al hoe meer kinders as deel van hul oorlogstaktiek, sê kinderwelsynsorganisasies. Minstens 51 kinderontvoerings is vanjaar in die land aangemeld, maar organisasies reken die ware getal is veel hoër, berig internasionale nuusagentskappe.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *