Staat se saak in die Estina-bedrogspul begin vandag

Die staat se eerste getuie in die bedrogsaak van 37,7 miljoen Suid-Afrikaanse rand in die mislukte Estina-suiwelplaasprojek in die Vrystaat sal vandag sy getuienis in die Pretoriase landdroshof voortsit. Die ondersoeker van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens, Piet Swart, het 40 jaar ondervinding. ‘n Woordvoerder van die Nasionale Vervolgingsgesa, Sindisiwe Seboka, sê twee Gupta-vennote, Kamal Vasram en Saliesh Indurjeeth, het onskuldig gepleit op al die klagte teen hulle: