Schlettwein gesels oor suksesse by New York-konferensie

Minister Calle Schlettwein sê die pas afgelope waterkonferensie in New York was ‘n groot sukses vir die land, veral in verband met oorgrens-samewerking in verband met waterbronne. Hy het met die media gepraat oor van die uitkomste van die byeenkoms.