Eagles is gereed for volgende reeks

Die Namibiese krieketspan is gereed om op 26 Maart teen die VSA op die Wanderers-krieketvelde in Windhoek uit te draf. Ses spanne gaan van tot 5 April meeding in die hoop om hul plek na Zimbabwe in Junie te bespreek vir die IKR Wêreldbeker-kwalifikasie. Die vier ander spanne is die Verenigde Arabiese Emirate, Papua Nieu-Guinee, Kanada en Jersey. Namibië is tans vierde op die ranglys in die Liga Twee-reeks en sal moet uithaal om onder die top-twee te eindig in die kwalifiserende uitspeelwedstryde in Windhoek.  Kosmos 94.1 Nuus het met die uitvoerende hoof van Krieket Namibië Johan Muller gesels…