Cyril moet uittree – drukgroep

Die Suid-Afrikaanse groep, Forum 4 Service Delivery, sê hy steun steeds beroepe vir die verwydering van President Cyril Ramaphosa. Hy gaan ook deel wees van protes om beurtkrag te beëindig wat tot die ongewenste geskiedenis van die verlede behoort.  Die sekretaris-generaal, Masego Kodisang, sê as ‘n party moes hulle aan die EFF se nasionale afsluiting deelneem as ‘n manier om hulle totale verontwaardiging oor die spoed waarteen die huidige regime die land in die grond in bestuur, uit te spreek: