Hage gesels eenheid op OnafhanklikheidsdagMarch 21, 2023

President Hage Geingob het op Onafhanklikheidsdag melding gemaak van die bydra wat Rusland, China, Kuba en die Skandinaviese lande gemaak vir hul bydrae aan Namibiese vryheid. Hy sê dit dit is ‘n dag vir eenheid.