BBC het nie so baie ondersteuning vir Lineker verwag nie

Die krisis met Gary Lineker en die BBC duur voort. Die kwessie het uitgekring met verskeie sportprogramme wat gekanselleer moes word omdat kollegas, ter ondersteuning van Lineker, geweier het om te werk. Die voormalige hoof van Channel 5 in Brittanje, David Elstein, sê dit was duidelik ‘n skok vir die BBC.