Amnestie sê puttoilette moet waai, nog ‘n kind dood in Oos-Kaap

Dit is nie net Namibië wat uitdagings het in verban met puttoilette nie. Amnestie Internasionaal vra ook nou vir die dringende uitfasering van puttoilette in Suid-Afrika. Dit volg na die dood van ‘n vierjarige meisie wie se liggaam in ‘n puttoilet by ‘n Oos-Kaapse laerskool gevind is. Volgens die woordvoerder, Mienke Steytler, het ‘n kommerwekkende aantal kinders oor die afgelope dekade in puttoilette omgekom. Nasionale onderwys se 2021-verslag oor infrastruktuurbeheerstelsels het aan die lig gebring dat meer as 1 400 skole in die Oos-Kaap puttoilette het: