Vryhandel-ooreenkoms hou groot voordele in

‘n Parlementslid, Thabo Nelson Mmutle, sê Amerika en sommige Europese Unie-lande is bekommerd oor Suid-Afrika se verhouding met Rusland en China. Hy het ook kommer uitgespreek oor hoe ander Afrikalande gaan baat vind by die Afrika-vryhandelsooreenkoms. President Cyril Ramaphosa het sy vraag in die Parlement beantwoord en gesê Suid-Afrika sal seker maak ander Afrikalande vind baat by die ooreenkoms. Hy sê die BRICS-beraad sal ‘n forum word vir Afrikalande om betrokke te raak: