NSA maan teen sensus-slenter

Die Namibiese Statistieke-agentskap het gereageer op die fopnuus wat op sosiale media oor die nasionale sensus-werwing sirkuleer. Die agentskap sê geen vakatures vir die sensus-opname is nog geadverteer is nie. Die NSA waarsku die publiek teen swendelaars wat hul naam probeer misbruik en dat hulle nie die platforms of maniere wat deur die swendelaars gebruik word, sal gebruik om sy vakatures en programme aan te kondig nie. Iipumbu Sakaria, korporatiewe kommunikasie van die agentskap het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat…