Zimbabwe gaan goeie tabak-oes hê

Zimbabwe se Tabakbedryf-bemarkingsraad sê produksie sal na verwagting in 2023 tot 230 miljoen kilogram styg ná afloop van goeie reën. Volgens die raadsvoorsitter, Patrick Devenish, beoog die tabakbedryf om vervaardiging teen 2025 tot 300 miljoen kilogram te verhoog. Die adjunkpresident van Zimbabwe, Constantino Chiwenga, het gesê tabak is een van die grootste uitvoer-verdieners in Zimbabwe. Hy sê die sektor dra elke jaar byna 18 miljard Namibiese  tot uitvoerverdienste by. Zimbabwiese ekonoom, Eddie Cross, deel sy opgewondenheid met Kosmos 94.1 Nuus…