Klimaatsverandering gaan as skoolvak in SA aangebied word

Klimaatsverandering sal moontlik in die nabye toekoms as ‘n skoolvak in Suid-Afrikaanse skole aangebied word. Twee organisasies, Food and Trees for Africa en die African Climate Reality Project, het kragte saamgespan om ‘n kurrikulum-program saam te stel wat onderwysers sal leer hoe om klimaatgeletterdheid aan hul leerlinge bekend te stel. Volgens berigte het die Wes-Kaapse regering reeds die voortou geneem met die inisiatief en is daar reeds onderwysers wat opgelei word om die vak aan te bied. Fritz Platt, Kosmos 94.1 Nuus se Kaapse korrespondent het meer…