Kaapse hotelsektor verwelkom Patricia as toerisme-minister

Die Suid-Afrikaanse hotel-groep, The Capital Hotels and Apartments, het die nuus dat Lindiwe Sisulu as minister van toerisme deur Patricia de Lille vervang is, verwelkom. Die groep, wat van Kaapstad se bekendste hotelle, soos 15 on Orange en The Mirage bedryf, sê Sisulu was nie die regte persoon om die land se toerisme-sektor ná die Covid-pandemie te bestuur nie. Kosmos 94.1 Nuus se korrespondent in die Moederstad, Fritz Platt…