Ghaub se kalfie dood gevindJune 7, 2021

Ghaub se vermiste renosterkalfie is dood aangetref. Hy is met ‘n skietwond aangetref. Die klafie is sedert 16 Mei soek nadat sy ma Zanna en nog ‘n renoster op die reservaat in die Tsumeb-distrik gestroop is. ‘n Beloning van 50 000 Namibiese dollar is deur ONE Namibia uitgereik. Martin Rust, direkteur van Ghaub het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *