Sinovac in China vir kinders, 3 – 17, goedgekeurJune 7, 2021

Die tweede Covid-inenting is goedgekeur vir gebruik in kinders. Internasionale nuusagentskappe berig dat China die noodgebruik van die Sinovac-entstof in persone tussen die ouderdomme van 3 en 17 jaar, goedgekeur het. Die Pfizer-entstof is in die EU en die VSA goedgekeur vir gebruik in kinders tussen die ouderdomme van 12 en 15.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *