Nampol was besig oor die naweekJune 7, 2021
Die Namibiese polisie was regoor die land besig oor die naweek met verskeie moorde, motor ongelukke en ook ‘n verdagte wat ontsnap het. Hoof Inspekteur Elifas Kuwinga, woordvoerder by die mag het meer besonderhede…