SA jagluiperds op pad na Indië
Die Suid-Afrikaanse departement van omgewingsake het vandag 12 jagluiperds na Indië gestuur as deel van ‘n ooreenkoms tussen die twee lande om weer dié vinnigste spesie in Indië te hervestig. Nege van die katte is in die Rooiberg-omgewing in Limpopo gevang, terwyl die ander drie jagluiperds van ‘n reservaat in KwaZulu-Natal kom. Die diere is per voertuig na die OR Tambo Internasionale Lughawe vervoer en sal met in hul aankoms in Indië, na verskeie wild-reservate versprei word. Kosmos 94.1 Nuus se korrespondent in Kaapstad, Fritz Platt…