ReconAfrica sê tweede put het olie en gasJune 4, 2021

ReconAfrica sê hulle het verdere bewyse gevind van ‘n werkende petroleumstelsel in die Kavango-kom in die eerste gedeelte van sy tweede put. Die woordvoerder Ndapewoshali Shapwanale het gesê dit bevestig wat ReconAfrica in die eerste put gevind het. Op 15 April het ReconAfrica deur die Namibiese mynministerie aangekondig dat dit aanduidings van olie en gas in die eerste put gevind. Shapwanale het aan Kosmos 94.1 Nuus gesê op 134 meter in die tweede put, is aanduidings van olie en gas.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *