Tropiese stelsel vorm oor Namibië – dit beteken goeie reënFebruary 8, 2023

Daar’s goeie nuus vir reën. Die bekende weerkenner Kobus Botha sê ‘n tropiese stelsel beweeg nou in Namibië in. Hy sê goeie neerslae word in die volgende paar dae verwag.