SA Rugby moet sê oor sy besluit oor Joodse span – VF+

Die Vryheidsfront Plus wil hê SA Rugby moet die sogenaamde “belanghebbendes” bekend maak wat ontevrede is oor ‘n Israelse span se deelname aan die Msanzi-uitdaagtoernooi. Tel Aviv Heat is genooi om aan die nuwe kompetisie deel te neem waarin ses plaaslike spanne en vyf oorsese spanne vanaf Vrydag sal meeding, maar die uitnodiging is later teruggetrek. Anton Alberts van die VF Plus sê die gebrek aan respek vir die Israelse span is niks anders as politieke onderdanigheid nie en grens aan anti-Semitisme: