Waterbronne moet volhoubaar gebruik word

Die Namibiese landbouministerie hou in samewerking met die Wêreld Meteorologiese Organisasie, ‘n vergadering oor die Hidrologie- en Waterkoördineringspaneel in Swakopmund. Die paneel werk vir die volhoubare gebruik en bestuur van waterbronne, ook oorgrensbronne, sowel as dienste in die verband. Die uitvoerende direkteur in die ministerie Ndiyakupi Nghituwamata sê belangrikheid van die werk kan nie oorbeklemtoon word nie.