Sunak het sy rug op verpleërs gedraai
Britse verpleërs staak weer vandag na salaris-onderhandelings steeds nêrens gekom het nie. Dit is die grootste staking sedert die stigting van die Nasionale Gesondheidsdiens in Brittanje. Die algemene sekretaris van die Royal College of Nursing, Pat Cullen sê die eerste minister Rishi Sunak het sy rug om hulle gedraai.