Meatco-hoof reageer op berigte & minister se aanmerkings

Die hoof uitvoerende beampte van Meatco Mwilima Mushokabanji, sê daar is genoeg roumateriaal in die land vir meer as een abattoir. Hy het vanoggend by ‘n perskonferensie in die hoofstad gepraat en melding gemaak van Savanna Beef Processors. Al wat nodig is, is om landbouproduksie te stimuleer… 

Hy het ook reageer op die onlangse aanmerkings deur die landbouminister Calle Schlettwein dat die maatskappy in intensiewe sorg is.