SA-verbruikers spook met skuld

Die jongste Skuldindeks toon Suid-Afrikaanse verbruikers spook met skuld. Debt Busters hou sedert die pandemie tred met die finansiële neigings van verbruikers en het bevind verbruikers gebruik skuld om by te hou met die uitwerking van die hoër lewenskoste asook hoër rentekoerse. Die hoof bedryfsbeampte van die maatskappy, Benay Sager sê verbruikers gebruik lenings midde die moeilike ekonomiese toestande om hulle inkomste aan te vul: