Taakmag vir werklose Namibiese jeug vergader

Die sportministerie en die Nasionale Jeugdiens het ‘n taakmag saamgestel om jeugwerkloosheid aan te spreek. Tans is 49 persent van Namibiese jeug werkloos. Die taakmag sal Vrydag in die hoofstad vergader. Nicolars Tembwe, die direkteur van jeug in die ministerie het meer…