Covid-partytjies by Downingstraat – Boris lieg vir homself en almal

Boris Johnson, voormalige Britse eerste minister, loop al weer deur onder kritiek. Hy sê dat enige persoon wat dink hy het die partytjies tydens inperkings probeer toesmeer is van hulle koppe af. Die leier van die Liberale Demokrate-party, Ed Davey, sê Johnson lieg vir homself en die res van die wêreld.