Stad Windhoek en Richmond onderteken ooreenkomsJune 3, 2021

Stad Windhoek en die Amerikaanse stad Richmond in die deelstaad Virginia onderteken vandag ‘n ooreenkoms. Die woordvoerder van Stad Windhoek, Lydia Amutenya, het aan Kosmos 94.1 Nuus gesê die Namibiese ambassadeur in Amerika, Margaret Mensah William, sal ook teenwoordig wees.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *