Cosatu verwelkom ramptoestand oor kragkrisisFebruary 1, 2023
Cosatu het ook sy mening oor die uitkomste van die ANC se nasionale uitvoerende komitee se Lekgotla uitgespreek. Cosatu se parlementêre koördineerder, Matthew Parks, sê om ‘n nasionale ramptoestand te verklaar is ‘n noodsaaklike ingryping in reaksie op die kragkrisis.