Aktivis vra dat hoofmeisie, -seun mee weggedoen word

Die Suid-Afrikaanse onderwys-aktivis, Hendrick Makaneta, doen ‘n beroep op skole in die buurland om weg te doen met begrippe soos hoofseun en hoofmeisie. Hy sê dié benamings bevorder nie diversiteit en inklusiwiteit op die terrein van onderwys nie. Makaneta sê die begrip hoofseun of hoofmeisie maak dit moeilik vir transgender-leerlinge om deel te wees van leierskapstrukture, omdat baie van dié leerlinge nie met die manlike of vroulike geslag identifiseer nie: