Matrieks wat druip moet ondersteuning ontvang

Die Suid-Afrikaanse Kollege vir Toegepaste Sielkunde sê dis belangrik om matrieks wat swak presteer het by te staan. Die klas van 2022 in Suid-Afrika staan baie beter as plaaslik, met ‘n slaagsyfer van 80,1 persent. Die instituut se adjunkdekaan en beradingsielkundige, Lauren Martin, sê leerders kry hulle finale skoolpunte in swart op wit en sommige kan in ‘n krisis gedompel wees as hulle uitslag nie volgens hulle verwagting is nie: