Johnson & Johnson moet miljarde skadevergoeding betaalJune 2, 2021
Johnson & Johnson moet US$2,1 miljard se skadevergoeding betaal aan 22 vroue wat hul eierstokkanker blameer op asbes in die Johnson en Johnson-poeier. Volgens internasionale media het die Amerikaanse hooggeregshof geweier om die saak te hersien.
…