Landwye tekort aan bloed in NamibiëJanuary 6, 2023

Die Namibiese Bloedoortappingsdiens het ‘n kritieke tekort  by bloedbanke landwyd ná die feesseisoen. Hulle doen ‘n beroep op alle bloedskenkers, veral dié met die O-tipe en B-tipe bloedgroep om bloed te skenk. Die woordvoerder van die diens, Titus Shivute, sê aan Kosmos 94.1 Nuus môreoggend vanaf agt-uur tot twee-uur die middag kan Windhoekers die bloedskenk-kliniek besoek