Hanases sê vroue moet opstaan teen misbruikMay 31, 2021

Die adjunk-burgemeester van Windhoek, Clemencia Hanases voel vroue moet weerstand bied teen enige vorm van misbruik. Sy het die opmerkings gemaak tydens die vyfde gewone sitting van die raad. Hanases het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *