SAA opwonde om weer sy vlerke na Windhoek te spreiDecember 6, 2022

South African Airways is opgewonde om Donderdag sy vlugte na Windhoek se Internasionale Lughawe Hosea Kutako en Victoria Falls-lughawe in Zimbabwe te hervat. SAA sal twee vlugte per dag hê vanaf Maandae tot Sondae. Hierdie roetes is gereed geopen te word voordat die feesseisoen begin, sê Menon Ramasawmy, SAA bestuurder van Mauritius en Indiese Oseaan-eilande, aan Kosmos 94.1 Nuus.