Taliban teiken glo Afgaanse werkers vir VSAMay 28, 2021

Amerika is glo vinnig besig om planne te beraam om Afgane, wat vir sy weermag gewerk het, uit Afganistan te neem, berig internasionale media. Die rede hiervoor is dat ‘n beduidende aantal tolke en ander werknemers deur militante van die Taliban geteiken kan word, sê ‘n top-generaal.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *