Capitol Hill: Familie van slagoffers vra ondersoekMay 28, 2021

Die ma en meisie van ‘n Amerikaanse polisiebeampte, Brian Sicknick, wat ‘n slagoffer van die gewelddadige protesoptogte op 6 Januarie by Capitol Hill in Washington was, soek ‘n ondersoek na die aanval van verregses. Hulle sê dit was ‘n klap in die gesig van polisiebeamptes wat hul lewens op die spel geplaas het.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *