Kawana verduidelik oor grenslyne met BotswanaMay 27, 2021

Tydens ‘n mediakonferensie oor kabinetsbesluite het die Namibiese minister van binnelandse sake, immigrasie, veiligheid en sekuriteit, Albert Kawana, die kwessies tussen Botswana en Namibië bespreek wat spanning tussen die twee buurlande veroorsaak. Hy gaan voort om die karteringsproses van die grenslyne te verduidelik en wat reeds voltooi is.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *