ANC: Aanklagte teen Ace ernstigMay 26, 2021
Die aanklagte teen die geskorste Ace Magashule, is van baie ernstige aard, het Jessie Duarte, die waarnemende sekretaris-generaal, aan die hooggeregshof in Johannesburg gesê. Magashule betwis sy skorsing uit die ANC.